Justin Trudeau

Justin Trudeau
Justin Trudeau
Justin Trudeau in 2022

Ampsbekleër
Termynaanvang
4 November 2015
Vise Chrystia Freeland
Monarg Elizabeth II
Charles III
Goewerneur-generaal David Johnston (2010–2017)
Julie Payette (2017–2021)
Mary Simon (2021–hede)
Voorafgegaan deur Stephen Harper

Minister van Regeringsake en Jeug
Ampsbekleër
Termynaanvang
4 November 2015
Voorafgegaan deur Denis Lebel (Regeringsake)

Leier van die Liberale Party
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 April 2013
Voorafgegaan deur Bob Rae (interim)

Afgevaardigde in die Federale Parlement van Kanada vir Papineau
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Oktober 2008
Voorafgegaan deur Vivian Barbot

Persoonlike besonderhede
Gebore 25 Desember 1971 (1971-12-25)
Ottawa, Ontario, Kanada
Politieke party Liberale Party
Eggenoot/-note Sophie Grégoire (2005–hede)
Kind(ers) Xavier
Ella-Grace Margaret
Hadrien
Alma mater McGill-universiteit, Montreal
Universiteit van Brits-Columbië
Universiteit van Montreal
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Justin Pierre James Trudeau (gebore 25 Desember 1971 in Ottawa) is 'n Kanadese politikus en 23ste eerste minister van dié land ná die Liberale Party se oorwinning in die algemene federale verkiesing op 19 Oktober 2015. Ná sy inswering is hy op een na die jongste premier in die geskiedenis van Kanada (die jongste eerste minister ooit was Joe Clark) en die eerste seun van 'n vorige premier wat dié amp beklee.[1]

Justin Trudeau is die oudste seun van wyle Pierre Trudeau, die 15de premier van Kanada, en sy vrou Margaret Trudeau.

  1. www.thestar.com, 20 Oktober 2015: Justin Trudeau plans to announce his cabinet Nov. 4. Besoek op 27 Oktober 2015

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search